top of page
  • Absolutely awesome!! Facilities are so clean. The staff are pleasant. Thoroughly, enjoyed my stay here. Thank you so much. Tanja Hannan - East London

 

  • Alles wat 'n mens nodig het. Skoon en netjies. Baie dankie Flip Kuhn - Kimberley

 

  • Thank yo so much for your kindness and caring. A beautiful, warm homely atmosphere. God bless you. Lindsey Wegner - Cape Town

 

  • Thank you so much for the lovely place and friendly Management, keep up the good work. We really enjoyed our stay. Brian Mtswene and Neo Mashinyama - Pretoria

        

  • I must say I really enjoyed my stay. Had the most wonderful nights rest, just wish I stayed longer. Thank you very much. Riley - Johannesburg.

 

  • Thank you so much for the wonderful hospitality shown. I will be making use of your services in future. I had a lovely stay. Cheslin Serfontein - Cape Town

​

  • Thank you once again for another beautiful stay. Really enjoyed the beauty sleep and hospitality because of your friendly welcoming staff. Refentse - Mafikeng

​

  • Thank you for your wonderful hospitality and warm hearts. We felt right at home. God bless. The Adams ladies - Cape Town

 

  • Thank you very much for a most comfortable night's rest. Me and my family were well rested for the trip back home. Duncan Family - Cape Town

​

  • Wonderful place, homely and warm. Shude - Pretoria

​

  • Dit was 'n amazing ondervinding. Baie dankie vir jul gasvryheid. Alles is so skoon en netjies. Ek het dadelik tuis gevoel. Alles wat mooi is vir die Nuwe Jaar. Suegnet Deysel - Pretoria

​

  • I am happy that I chose to come to Lizbe to spend my weekend. My stay was a pleasant one and I rested a lot. The place is  clean and comfortable. The friendliness and the cooperation is awesome. I will not hesitate to refer people to this place. Lexie - Kimberley

​

  • Baie dankie vir die vriendelike personeel.Almal was baie behulpsaam. Ek en Cobus sal beslis weer by julle kom kuier. Die Gastehuis is baie mooi en ek is mal daaroor. Groete en Liefde Sharon en Cobus v.d.Linde - Burgersdorp

      

  • Dankie vir 'n goed versorgde blyplek,vriendelikheid en en voelvriendelike,rustige omgewing. Lekker huislike oorblyAndre en Maria Kemp - Oudtshoorn

 

  • Thank you very much for the nice warm welcome. Our room and bathroom was very clean and tidy.I got up for the past 2 day's 

      with the sound of birds in the garden.Keep up the good work. The Davis family - Postmasburg

 

     

  • Thank you so much for a perfectly clean glorious place of rest. The service especially with Veronica at the head of things made it a divine stay. God bless you all and I will recommend you to anyone. Donovan Layman -  Cape Town

 

 

  • You have a beautiful and neat place.I was very impressed with your warm welcome. Tshego Gontle - Pretoria

  • Baie rustig hier,net wat ons nodig gehad het. Heerlik geslaap en dit was wonderlik om met voel gesang wakker te word. Ons hou van julle,vriendelik sowaar. Loren Senekal - December 2015

 

  • You really looked after us. You were so receptive and your hospitality was excellent. God bless you. Solly Mofolo - Vanderbijlpark

 

  • Baie dankie vir die heerlike slapie wat ons daar by Lizbe Accommodation kon geniet het. So lekker om deur die voelgesang wakker gemaak te word. Veilig tuis. Loren Senekal - January 2016

 

  • You really looked after us. You were so receptive and your hospitality was excellent. May God's grace be upon you and bless you. - Solly Mofolo - Vanderbijlpark - November 2015

 

  • Fantasties,baie dankie vir alles,was 'n lieflike tyd. Sal julle aanbeveel vir almal en sal self nie weer op 'n ander plek gaan slaap nie. Bianca Harmse - November 2015

 

  • Elsabe was baie bedagsaam, professioneel en vriendelik en die verblyf netjies en skoon. Sal verseker Lizbe Akkommodasie aanbeveel. Dit is baie netjiese verblyf met 'n lieflike atmosfeer. Ek was verskeie kere gebel om seker te maak ek verdwaal nie en is baie vriendelik ontvang met my aankoms. Mag Elsabe net meer en meer geseën word.- Wanda J - Mar 2015

 

  • On business, Skoon en netjies.

    Lekker naby aan die middestad en winkels - Andries S, Feb 2015

 

  • With friends

    Baie lekker! Ek sal dit beslis aanbeveel vir ander mense. - Wikus L, Feb 2015

 

  • With spouse

    Goeie oornag-akkommodasie.

    Aangename blyplek met 'n huislike atmosfeer. - Johan B - Jan 2015

 

  • With spouse/partner

    Ons het die gastehuis maklik gevind en het dit geniet.

    Ons verblyf was aangenaam en Elsabe was baie hulpvaardig en gasvry.- Corrie S -Jan 2015

 

  • Anneliese C - Jan 2015

    Family with teenagers. Baie lekker gekuier.

    Netjies en skoon. Was in kontak met eienaar voor ons al gearriveer het, wat my al klaar welkom laat voel het. Netjiese akkommodasie met al die nodige geriewe. Veilige omgewing en parkering. Tuin skep rustigheid en laat jou welkom voel.

 

  • Hermie B - Nov 2014

    Individual traveler. Heerlik!

    Vriendelike mense en puik diens

 

  • Johan K - Okt 2014

    Individual traveler. Tuis soos by die huis!

    Elsabe het uit haar pad gegaan om my in die middel van die nag te akkommodeer. Ek sal weer van haar gebruik maak as ek in Bloemfontein is.

 

  • Elsabe, dankie dat jy ons so tuis laat voel het en sommer vir al die lekker geselsies - ons het dit so baie geniet.
    Ek stuur vir jou 'n foto van Dane tydens haar wen van "Teen Supermodel of the World SA"
    LENETTE VENTER - Pretoria 24 Julie 2014

 

  • Dankie vir die Gasvryheid en Gulde Ontvangs. Ons het dit geniet. Lekker geslaap.Teddy en Mietha RiflesHartbeespoort, Noord Wes- 1 Maart 2014

 

  • From the day we discovered this place we knew it would be our second home. Thanks a lot for opening your doors for us.May you be blessed. Tim & Ellen Chirumbwana- Botswana - 2 March 2014

 

  • Baie aangenaam. Gladde reëlings, warm en vriendelike ontvangs deurentyd. Dankie vir ekstra reëlings.L’re van RooyenGroenkloof, Pretoria12 Maart 2014

 

  • Baie dankie vir die gasvryheid en skoon geriewe. Mag ABBA Vader jou seën en Sy aangesig oor jou verlief.Mag Hy aan jou vrede gee en jou beskerm. Franz en Jean Westley-Kimberley -7 Maart 2014

 

  • Beautifully, furnished spacious room in a beautiful area of town. Friendly reception and advice.Daniela Heunis -Grahamstown -10 January 2014

 

  • Had a great stay at Lizbe Accommodation. Elsabe was very accommodating and so friendly. 2014/02/24

 

  • Baie Dankie vir die Gasvryheid. Lekker gekuier. Sal weer kom bly.Ryan de Goede -Kaapstad -23 / 2 /2014

 

  • Sound of the birds in the morning was such a delight. Thank you for all the comforts we enjoyed in the reunion time, in your accommodation. Clara Klitsie -Port Elizabeth -22/ 2 / 2014-02-24 

 

  • Baie dankie Elsabe. Ons het die pragtige omgewing en aangename akkommodasie so baie geniet. Het sommer bederf, spesiaal en welkom gevoel. Waardeer die feit dat jy so akkommoderend was.  Sal graag weer in woonstelletjie wil tuisgaan!!. Seënwense vir jou en alles van die beste! Sandra en Carrien van der Mescht – 3 Oktober 2012 – Oos londen

 

  • Thank you so much for great hospitality. Lovely place you have got here. Very clean and spacious. Home away from home. Mrs Kwetsi Motsa – Swaziland – 17 April 2013

 

  • Sommer dadelik tuis gevoel. Baie dankie vir jou gasvryheid en pragtige netjiese kamer. Ons het heerlik geslaap. Liandé Engelbrecht en Ria Gous – Johannesburg – 28 Junie 2013

 

  • It is my second time to stay here. Thank you for such a good hospitality and supply us a lovely warm neat valuable place to stay. I will definitely revisit in future. It’s a home away home!!! Thank you so much Elsabe. Sophe Hu – China -27 November 2013

 

  • Baie dankie vir ‘n pragtige plek en omgewing en ook vir jou vriendelike ontvangs.  Sal beslis weer hier vir oorslaap. Elzabe Zovitsky – Riversdal – 16 Desember 2013

 

  • Thank you for a lovely stay and for going out of your way to accommodate our special needs. We would recommend your place to anyone on a budget.Jean Poluta, Milnerton ( 7/4/2014)

 

  • Thank you for the hospitality. I’ve never felt so welcome @ a B&B or Hotel. Everyone made me feel special. I’ll recommend your place to anyone I know that’s coming this way. Thank you again.Shantelle Pagel (10/4/2014)

 

  • Baie dankie vir jul gasvryheid! Ons kon lekker braai en as familie saamkuier in die lapa. My suster Charlotte het vir die middag uitgekom van die Hillandale Rehabilitasie Sentrum na haar beroerte. Dankie Elsabé, dit het gevoel soos ons eie plek. Sal verseker jul plek aanbeveel.Sue Venter ( 12/4/2014)

 

  • Elsabé. Baie dankie vir ‘n baie aangename verblyf, julle behulpsaamheid, vriendelikheid, behulpsaam wees met onsekere reëlings van my kant agv traumatiese gebeure in ons familie. Sal altyd waardeer word. Ek sal julle enige tyd aanbeveel. Alle sukses en voorspoed vir julle. Groete Liefde, Lucia.Lucia Fourie, Kaapstad ( 1-18/4/2014)

 

  • Thank you for a comfortable stay. Had a nice time here. Will surely recommend this place to all my colleagues & Friends. Keep it up. Cheers. AmitAmit + Pratik Vashista and Group (26/4/2014)

 

  • Elsabé. Thanks for warm welcome. We enjoyed the secure environment and the affordable accommodation to all classes of income earners. We appreciate.Refiloe Gugushe and Family, North West / Lesotho/ Vryburg (27/4/2014)

 

  • Ons het lekker gebly in dié rustige omgewing van Bloemfontein. Baie dankie vir al die vriendelikheid.Diwwie en Jos de Villiers, Drie Riviere ( 1-5 Mei 2014)

 

  • Baie heerlik hier oorgebly, gasvry en baie netjies. Veilig gevoel. Baie dankie.Esté Maree, Noordbrug (1-3 Mei 2014)

 

  • Ek wil net baie dankie sé vir ‘n baie lekker “ kuier”. Julle het my en my seun met sulke gasvryheid ontvang. Die verblyf was wonderlik. Die woonstel sowel as standaard kamer waar ons gebly het was uitstekend. Julle sal ons beslis weer sien.Baie Dankie Zenobia en Roan Cumberlege, Port Elizabeth (23 – 27 Maart 2014)

 

  • Beautiful place, very neat and comfortable. Will definitely recommend this place to family and friends. Prithee Ellapen, Durban (30 March 2014)

 

  • Thank you for such a warm welcome. You made us feel so at home. The place was neat as a pin and very comfortable. We would definitely recommend Lizbé Accommodation to friends and family. Suresh, Ishara and Ayush Harrishun, Durban (27 – 31 March 2014)

​

  • Die beste, vriendelikste gastehuis waar ons nog ooit oorgebly het.  Al was dit laat in die aand, die ontvangs en diens was puik!  Baie baie dankie vir jou vriendelikheid Elsabe! Ek sal jul beslis aanbeveel by almal!  Hennie + Linda v der Berg - Vredenburg.  (10 August 2017)

​

  • After a long journey from Johannesburg it was a very pleasant welcome that awated me.  The owner Elsabe herself attended to me and made me feel right at home.  Will reccomend this poloace to all that I know.  Thank you a million Mrs Elsabe 100/100.  Mohammed Kaka.  

​

  • Baie lekker gebly by jou!  Heerlik rustig hier.  Dankie.  Vasthi Nel.    Vanderkloof.​  (15 September 2017)

​

  • It was nice to be here even if it was short stay.  Thanks.  Jerry.   (16 September 2017)

​

  • Baie dankie vir die gasvryheid,  voel soos huis weg van die huis.  Hannelie Swart van Centurion.   (19 September 2017).

​

  • Baie dankie vir die absolute uitstekende en vriendelike diens.  Die kamer was baie mooi vir my gegee, asook al die koffie en beskuit.  Ek het veral die vriendelikheid van die mense, eienaar en hond baie geniet.  Ek sal definitief weer 'n draai maak as ek weer moet oorbly.  Garion Champion.  (14 Desember 2017)

​

  • Very calm place, nice green, nice dining room and stunning room!  I am a cyclist around South Africa for 6 weeks, so very tired every day!  But I am relaxing at this guest house!  Thank you!   Yokohama, Japan. (17 December 2017)

​

  • Hi Lizbe, thank you for your hospitality.  My wife Margie and I are safely home in Mondeor, Johannesburg after spending a refreshing night at your place.  Dr David & Margie Crawage.  (6 January 2018)

​

  • Two nights sleeping close to shops and price is very reasonable.  I'm pleased to say my stay over was very nice and relaxed.  House, room was very clean and peaceful.  Thank you for the hospitality.  Ethan.  (28 February 2018)

​

​

​

​

​

​

​

​

​

​

 

​

​

​

Guest Testimonials

bottom of page